Veels Geluk - Groot kaartjie

R35,00
Soms moet jou verjaarsdagwense groot en vol fantasie wees. Die voorkant sê eintlik alles, maar as jy van woorde en gevoelens hou, het ons die binnekant van die kaart spesiaal vir jou oop gelaat.

20 in stock

Add to WishlistIn Wishlist
Add to Wishlist
SKU: LSW00012

Groot verjaarsdag kaartjie

  • Groote: 160mm x 160mm
  • Wit koevert ingesluit
  • Ontwerp deur Robyn van der Toorn