Hip Hip Hoera!

R35,00
Daar is niks wat jy nie kan vier met ’n goeie "Hiep Hiep Hoera!" nie. Verjaarsdag? Ja. Aftrede? Ja. Deur die week gekom sonder om iemand te bl*ksem? Beslis. Wat dit ook al is, hierdie kaart pas perfek.

3 in stock

Add to WishlistIn Wishlist
Add to Wishlist
SKU: LSW00015

Groot gelukwensingskaart

  • 160mm x 160mm
  • Kaart is binne leeg
  • Wit koevert ingesluit